by Rick Bronkhorst | Oct 16, 2017
– Siembamba ’n Lig in die donker vir die gruwelfilm Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Siembamba is ’n bekende Afrikaanse wiegeliedjie wat gebruik word om baba’s rustig te maak, maar daar is eintlik ’n baie donkerder betekenis. Die herkoms van hierdie...
by Rick Bronkhorst | Sep 22, 2017
– Vaselinetjie Seepglad van boek na silwerdoek Lees Meer Resensie Deur Dee Theart Ek onthou goed hoe ek as tiener in 2004 die verhaal van Helena “Vaselinetjie” Bosman verslind het. Anoeschka von Meck se jeugroman het harte aangegryp en literêre pryse verower en...
by Rick Bronkhorst | Aug 8, 2017
– Finders Keepers ’n Vis en ’n Rus maak die lagspiere los Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Finders Keepers is ’n oorspronklike komedie deur Maynard Kraak en Strini Pillai. Dit vertel die storie van ’n ontkleeklub-skoonmaker (nuweling Dalin Oliver in...
by Rick Bronkhorst | Aug 4, 2017
– Krotoa Historiese heldin waarmee mens kan identifiseer Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Hierdie rolprent is geïnspireer deur ware gebeure.” Die laaste paar dae het hierdie woorde gereeld deur my kop gemaal terwyl ek aan die fliek Krotoa...
by Rick Bronkhorst | Jul 28, 2017
– Van der Merwe Dié grapkoning word vergestalt op die grootskerm Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Ek, soos baie ander, het grootgeword met Van der Merwe-grappies. Koos van der Merwe, die nie-so-slim boer wat homself altyd in een of ander...
Recent Comments