Bioskoop.co

Nie-Winsgewende Organisasie

Nie-Winsgewende Organisasie

Bioskoop.co is geregistreer as ‘n nie-winsgewende organisasie om sodoende die groei van die Suid Afrikaanse filmbedryf te ondersteun. Volgens die Suid-Afrikaanse Departement van Kuns en Kultuur is die plaaslike rolprentbedryf geïdentifiseer as die bedryf wat naas toerisme die meeste inkomste vir Suid-Afrika genereer en sodoendemeer werksgeleenthede skep. ‘n Langtermyn doelwit is om in die toekoms beurse aan drama- en filmstudente te bied.

Ons Goedgunstige Borge

Nuus, varser as jou ouma se beskuit.

Ons nooi jou graag om saam met ons die toekoms van  Suid-Afrikaanse films te verseker. Jou skening sal nie net ‘n toekomstige student kan help om ‘n salaris te verdien nie, maar deur jou aandeel tot die filmbedryf by te dra gee jy ook ons plaaslike ekonomie ‘n hupstoot.