by HENDRIK LAMBERT | Oct 4, 2016
Bioskoop aanbieder, Johan Jansen van Vuuren, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en betrokkenes van ‘Sy Klink Soos Lente’ by die rolprent se première by The Good Luck Bar, Johannesburg. ‘Sy Klink Soos Lente’ is geskryf deur Stiaan Smith,...
by HENDRIK LAMBERT | Sep 2, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs, skrywer en regisseur van ‘Noem My Skollie’ by die rolprent se première in Cedar Square, Johannesburg. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers. Resensie Inligting...
by HENDRIK LAMBERT | Aug 29, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Anna-Marie Jansen van Vuuren, gesels met die skrywer en regisseur van ‘Dis Koue Kos, Skat’, Marita van der Vyver en Etienne Fourie. Die gesprek het by die Silwerskermfees 2016 plaasgevind. Verfilming en verwerking deur Rick...
by HENDRIK LAMBERT | Aug 5, 2016
Craig Gardner is geen vreemdeling in die televisiewêreld nie – beide plaaslik en internasionaal. Nou, in 2016, het sy heel eerste vollengte rolprent as skrywer en regisseur die lig gesien. Dee Theart gesels met Craig oor ‘My Father’s War’...
by HENDRIK LAMBERT | Jul 25, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en regisseur van ‘Twee Grade van Moord’ by die rolprent se première in Hyde Park, Johannesburg. ‘Twee Grade van Moord’ is geregisseur deur Gerrit Schoonhoven...
Recent Comments