Noem My Skollie – Bioskoop op die rooi tapyt by die première | Bioskoop

Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs, skrywer en regisseur van ‘Noem My Skollie’ by die rolprent se première in Cedar Square, Johannesburg.

Film

Film

Info

Regie: Daryne Joshua

Met: Dann-Jaques Mouton, Gantane Kusch, Austin Rose, Peter Butler, Hemelbesem, Oscar Peterson, Tarryn Wyngaard

www.skollie.co.za

Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Kommentaar

kommentaar