Sy Klink Soos Lente – Bioskoop is op die rooi tapyt | Bioskoop

Bioskoop aanbieder, Johan Jansen van Vuuren, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en betrokkenes van ‘Sy Klink Soos Lente’ by die rolprent se première by The Good Luck Bar, Johannesburg. ‘Sy Klink Soos Lente’ is geskryf deur Stiaan Smith, geregisseur deur Corné van Rooyen en is vrygestel deur The Film Factory en Bouwer Bosch Films.

Film

Film

Info

Regie: Corné van Rooyen

Teks: Stiaan Smith

Met: Stiaan Smith, Amalia Uys, Bennie Fourie, Wilson Dunster, Elize Cawood, James Cuningham en Darren Kelfkens

www.syklinksooslente.co.za

Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Kommentaar

kommentaar