Tweede Grade van Moord – Bioskoop voer onderhoude op die rooi tapyt | Bioskoop

Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en regisseur van ‘Twee Grade van Moord’ by die rolprent se première in Hyde Park, Johannesburg. ‘Twee Grade van Moord’ is geregisseur deur Gerrit Schoonhoven en is vrygestel deur Inverse Films, Waterfront Film Studios, Indigenous Film Distribution.

Film

Film

Info

Regie: Gerrit Schoonhoven

Met: Marius Weyers, Sandra Prinsloo, Shaleen Surtie-Richards, Hilda Cronjé, Roelof Storm, Kim Cloete, Keenan Arrison en Laudo Liebenberg

www.inversefilms.co.za

Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Kommentaar

kommentaar