My Father’s War – Interview with Craig Gardner | Bioskoop

Craig Gardner is geen vreemdeling in die televisiewêreld nie – beide plaaslik en internasionaal. Nou, in 2016, het sy heel eerste vollengte rolprent as skrywer en regisseur die lig gesien. Dee Theart gesels met Craig oor ‘My Father’s War’ – ‘n rolprent wat op ‘n pa-seun-verhouding fokus met die Grensoorlog as agtergrond. Die rolprent is vrygestel deur Lion Mountain Films, Aquavision en KykNET Films.

Film

Film

Info

Regie: Craig Gardner

Met: Edwin van der Walt, Stian Bam, Erica Wessels en Fumani Shilubama

www.myfatherswar.co.za

Verfilming en verwerking deur Marius van Wyk by MusicSwan Studios.

Kommentaar

kommentaar