by HENDRIK LAMBERT | Oct 5, 2018
– The Forgiven Tussen kwytskelding en vergifnis: The Forgiven wys die grys areas tussenin Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Hoekom beteken dit niks om te sê jy’s jammer nie?” Dié woorde van die karakter in The Forgiven eggo deur my, dieselfde...
by HENDRIK LAMBERT | Sep 7, 2018
– Ellen, die Ellen Pakkies Storie Die waarheid tref jou soos ’n vuishou Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Die Kaapse Vlakte is ’n gedeelte van ons land wat oor die algemeen met oogklappe aan byskou word; so vanaf ’n gemaklike afstand. ’n Mens...
by HENDRIK LAMBERT | Aug 9, 2018
– Stroomop Aksiebelaaide Avontuur in Afrikaans Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren ’n Mens mag die fout maak as jy die name Donnalee Roberts en Ivan Botha sien om te dink dat Stroomop net nog ’n opvolg is op hulle driekuns wat met Pad na Jou...
by HENDRIK LAMBERT | Jul 2, 2018
– The Recce Stryd, Opoffering & Oorlewing Lees Meer Resensie Deur Rick Bronkhorst Tydens die verloop van ons geskiedenis het die stryd om vryheid en versoening al baie opofferings vereis. Onlangse historiese rolprente, van Mandela, long Walk to Freedom...
by HENDRIK LAMBERT | Jun 25, 2018
– Thys & Trix Lees Meer Resensie Deur Flieksioneel Met die hutsmerk, #PoliceToMeetYou, maak ons kennis met ’n vars storielyn waarin Bouwer Bosch en Leandie du Randt Bosch die hoofrolle van onderskeidelik Thys en Trix vertolk. Die verhaal is geïnspireer deur...
Recent Comments