by Rick Bronkhorst | Feb 20, 2018
– Raaiselkind ʼn persoonlike resensie Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren ʼn Leë swaai. ʼn Leë kamer. ʼn Leë moederhart. Dís hoe ons Ingrid Dorfling (uitmuntend vertolk deur Diaan Lawrenson) leer ken. Kaalvoet en gestroop. Gebroke nes die borde en...
by Rick Bronkhorst | Feb 19, 2018
– Inexba / The Wound Sal die wond genees? Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Sal die wond kwaadaardig raak? Om ontsteking te vermy, moet jy mos ʼn wond skoonmaak. Maar dit kan dalk moeilik raak tussen die ruig bosse diep in die berge. Waar...
by Rick Bronkhorst | Dec 8, 2017
– Vuilwasgoed Skoon lagwekkend Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Dankie dat julle hier was.” Met die lees van Vuilwasgoed se loklyn kan ’n mens nie help om te lag nie. Enige film met hierdie skerp sin vir humor is genoeg om selfs die suurste...
by Rick Bronkhorst | Nov 17, 2017
– Liewe Kersfeesvader ʼn Rooi jas, ʼn rooi mus, en ʼn aalwyn Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Ek het in my kinderjare vasgeglo in Kersfeesvader… in werklikheid ry hy mos met ʼn slee… In ʼn brief van later jare, skryf ek “Liewe Kersfeesvader, elke...
by Rick Bronkhorst | Oct 30, 2017
– Vaya ’n Donker rit na ’n onbekende bestemming Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Vaya volg drie mense se stories wat Johannesburg per trein binnery. Die eerste, is Xolani van KwaZulu-Natal, wie se ma hom stuur om sy pa se oorskot in die stad...
Recent Comments