by Rick Bronkhorst | Apr 27, 2018
– Wonderlus Grensverskuiwend in sy eenvoud Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren As ’n rolprent ’n mens was en dié mens (rolprent) se naam was “Wonderlus”, sou ek dié mens (fliek) só beskryf: Gemaklik in sy/haar vel. Onpretensieus. ’n Bietjie...
by Rick Bronkhorst | Apr 9, 2018
– Five Fingers for Marseilles Welverdiende vyfsterfilm Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Dit gebeur nie al dag dat ek uitsien na ’n produksie wat in ‘n taal verfilm is wat ek nie verstaan nie. Nog minder as dit blyk asof Suid-Afrika se grusame...
by Rick Bronkhorst | Apr 9, 2018
– Susters Soos die sterre, dalk net nie so helder nie Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Ek is seker ek was die enigste manlike kyker in die fliekteater met die kyk van Susters. Die titel verwys duidelik ook na die eintlike teikengehoor....
by Rick Bronkhorst | Mar 16, 2018
– Meerkat Maantuig Magiese ontsnapping van die alledaagse Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Jou wêreld is so groot soos jou verbeelding. Daar is ’n vloek teen die naam “Gideon de la Rey”. Elkeen in die familie met daardie naam skop die emmer...
by Rick Bronkhorst | Mar 3, 2018
– Catching Feelings Goeie produksie in steek gelaat deur mislukte toneelspel Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Soms onderskat ek ’n film. Soms dink ek dat ek verveeld gaan sit en my duime rol terwyl ek hoop dat daar een of ander neiging na ’n...
Recent Comments