by Rick Bronkhorst | May 6, 2016
– Mignon “Mossie” van Wyk ‘n Fyn Karakterstudie van Ons Jeug Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Mignon Mossie van Wyk is nie ’n tienerfliek nie. Om dit te sê doen afbreek daaraan. Dit is ’n jeugdrama. En skrywers soos Derick...
by Rick Bronkhorst | Apr 29, 2016
– Free State Aksiebelaaide Avontuur in Afrikaans Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Dit is 1979 en Jeanette Nolte, ’n boeremeisie van Memel in die Vrystaat, het pas haar studies in Regte aan die Universiteit van die Witwatersrand voltooi en is...
by Rick Bronkhorst | Apr 25, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs van ‘Verskietende Ster’ by die rolprent se première in Hyde Park, Johannesburg. ‘Verskietende Ster’ is geskryf deur Stefan Enslin, geregisseur deur Darrell...
by Rick Bronkhorst | Apr 22, 2016
– Verskietende Ster Musiek is die hoofakteur Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Rolprente wat handel oor musikale genies is nie ’n nuwe verskynsel nie. Dink maar terug aan Shine, Amadeus en August Rush. Verskietende Ster is eers twee jaar na sy...
by Rick Bronkhorst | Mar 31, 2016
– Modder en Bloed ‘n Hart-storie gedurende ’’n genadelose en donker tyd Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Die Anglo-Boereoorlog is een van daardie geskiedkundige gebeure wat diep en pynlik in elke Afrikaner se hart gekerf is. Dit is ook dan geen...
Recent Comments