by HENDRIK LAMBERT | Nov 4, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die akteurs van ‘Eintlik Nogal Baie’ op die rooitapyt by rolprent se première by Emperor’s Palace in Johannesburg. ‘Eintlik Nogal Baie’ is geskryf deur Jarrod de Jong en...
by HENDRIK LAMBERT | Oct 4, 2016
Bioskoop aanbieder, Johan Jansen van Vuuren, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en betrokkenes van ‘Sy Klink Soos Lente’ by die rolprent se première by The Good Luck Bar, Johannesburg. ‘Sy Klink Soos Lente’ is geskryf deur Stiaan Smith,...
by HENDRIK LAMBERT | Sep 30, 2016
– Sy Klink Soos Lente ’n Nuwe Seisoen in die Afrikaanse Filmbedryf Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Bouwer Bosch het sy naam stadig maar seker die afgelope paar jaar as prominente figuur in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf gevestig –...
by HENDRIK LAMBERT | Sep 2, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs, skrywer en regisseur van ‘Noem My Skollie’ by die rolprent se première in Cedar Square, Johannesburg. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers. Resensie Inligting...
by HENDRIK LAMBERT | Aug 29, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Anna-Marie Jansen van Vuuren, gesels met die skrywer en regisseur van ‘Dis Koue Kos, Skat’, Marita van der Vyver en Etienne Fourie. Die gesprek het by die Silwerskermfees 2016 plaasgevind. Verfilming en verwerking deur Rick...
Recent Comments