Vir Die Voëls – Bioskoop gesels met die akteurs op die rooi tapyt | Bioskoop

Ter viering van Huisgenoot se 100ste bestaansjaar, sien die rolprent ‘Vir Die Voëls’ die lig. Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die akteurs op die rooi tapyt by rolprent se première by Montecasino in Johannesburg. ‘Vir Die Voëls’ is geskryf deur Tina Kruger, Sean Robert Daniels en Quentin Krog, geregisseur deur Quentin Krog en is vrygestel deur The Film Factory.

Film

Film

Info

Regie: Quentin Krog

Teks: Tina Kruger, Sean Robert Daniels en Quentin Krog

Met: Simoné Nortmann, Francois Jacobs, Lara Kinnear, Bennie Fourie, Nicola Hanekom, Neels van Jaarsveld en Elize Cawood

thefilmfactory.co.za

Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Kommentaar

kommentaar