Raaiselkind – ʼn persoonlike resensie

Raaiselkind – ʼn persoonlike resensie

– Raaiselkind ʼn persoonlike resensie Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren ʼn Leë swaai. ʼn Leë kamer. ʼn Leë moederhart. Dís hoe ons Ingrid Dorfling (uitmuntend vertolk deur Diaan Lawrenson) leer ken. Kaalvoet en gestroop. Gebroke nes die borde en...
Inexba/ The Wound – Sal die wond genees?

Inexba/ The Wound – Sal die wond genees?

– Inexba / The Wound Sal die wond genees? Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Sal die wond kwaadaardig raak? Om ontsteking te vermy, moet jy mos ʼn wond skoonmaak. Maar dit kan dalk moeilik raak tussen die ruig bosse diep in die berge. Waar...
Vuilwasgoed – Skoon lagwekkend

Vuilwasgoed – Skoon lagwekkend

– Vuilwasgoed Skoon lagwekkend Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Dankie dat julle hier was.” Met die lees van Vuilwasgoed se loklyn kan ’n mens nie help om te lag nie. Enige film met hierdie skerp sin vir humor is genoeg om selfs die suurste...