by HENDRIK LAMBERT | Sep 7, 2018
‘Ellen, die Ellen Pakkies Storie’ is gegrond op ware gebeure wat in 2007 wêreldwyd opslae gemaak het. Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die hoofspelers en uitvoerende vervaardiger op die rooi tapyt by een van die rolprent se...
by HENDRIK LAMBERT | Aug 9, 2018
– Stroomop Aksiebelaaide Avontuur in Afrikaans Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren ’n Mens mag die fout maak as jy die name Donnalee Roberts en Ivan Botha sien om te dink dat Stroomop net nog ’n opvolg is op hulle driekuns wat met Pad na Jou...
by HENDRIK LAMBERT | Jul 2, 2018
– The Recce Stryd, Opoffering & Oorlewing Lees Meer Resensie Deur Rick Bronkhorst Tydens die verloop van ons geskiedenis het die stryd om vryheid en versoening al baie opofferings vereis. Onlangse historiese rolprente, van Mandela, long Walk to Freedom...
by HENDRIK LAMBERT | Jun 25, 2018
– Thys & Trix Lees Meer Resensie Deur Flieksioneel Met die hutsmerk, #PoliceToMeetYou, maak ons kennis met ’n vars storielyn waarin Bouwer Bosch en Leandie du Randt Bosch die hoofrolle van onderskeidelik Thys en Trix vertolk. Die verhaal is geïnspireer deur...
by HENDRIK LAMBERT | Jun 15, 2018
– Nommer 37 Spanning tot op ’n mespunt gedryf Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Vertrou my net,” fluister Randall aan sy meisie Pam, toe die woonsteldeur met die nommer 37 daaraan vasgespyker, stadig toegly. Dis dieselfde onheilspellende...
Recent Comments