by HENDRIK LAMBERT | Mar 17, 2017
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met drie van die hoofakteurs wat te sien is in ‘Jagveld’, geskryf deur Deon Meyer: Tim Theron, Luan Jacobs en Danie Putter. Die webisode is verfilm by ‘n spesiale voorskou van die rolprent...
by HENDRIK LAMBERT | Jan 27, 2017
Gegrond op ‘n Franse teaterstuk, is Koos Roets terug met sy nuutste filmaflewering, ‘Hoener met die Rooi Skoene’. Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die akteurs en betrokkenes op die rooi tapyt by rolprent se première by...
by HENDRIK LAMBERT | Dec 16, 2016
Die tienerfilm, ‘Jou Romeo’, se twee sterre is Ruan Wessels en Elani Dekker. Hulle gesels met Dee Theart in die Bioskoop-ateljee. ‘Jou Romeo’ is geskryf deur Tina Kruger, Danie Bester en Berdene Burger, geregisseur deur André Velts en is...
by HENDRIK LAMBERT | Nov 25, 2016
Ter viering van Huisgenoot se 100ste bestaansjaar, sien die rolprent ‘Vir Die Voëls’ die lig. Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die akteurs op die rooi tapyt by rolprent se première by Montecasino in Johannesburg. ‘Vir...
by HENDRIK LAMBERT | Nov 4, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die akteurs van ‘Eintlik Nogal Baie’ op die rooitapyt by rolprent se première by Emperor’s Palace in Johannesburg. ‘Eintlik Nogal Baie’ is geskryf deur Jarrod de Jong en...
Recent Comments