Ruan Wessels en Elani Dekker van ‘Jou Romeo’ gesels met Bioskoop | Bioskoop

Die tienerfilm, ‘Jou Romeo’, se twee sterre is Ruan Wessels en Elani Dekker. Hulle gesels met Dee Theart in die Bioskoop-ateljee. ‘Jou Romeo’ is geskryf deur Tina Kruger, Danie Bester en Berdene Burger, geregisseur deur André Velts en is vrygestel deur The Film Factory.

Film

Film

Info

Regie: André Velts

Met: Ruan Wessels, Elani Dekker, Christopher vd Westhuizen, Row-Lean, Ruan Blum

jouromeofilm.co.za

Verfilming en verwerking deur Marius van Wyk

Kommentaar

kommentaar