Gegrond op ‘n Franse teaterstuk, is Koos Roets terug met sy nuutste filmaflewering, ‘Hoener met die Rooi Skoene’. Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die akteurs en betrokkenes op die rooi tapyt by rolprent se première by Cedar Square in Johannesburg. ‘Hoener met die Rooi Skoene’ is geskryf, geregisseur en verwerk deur Koos Roets en is vrygestel deur Stepping Stone Productions en Ster Kinekor Entertainment. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.
Inligting
Ouderdomsbeperking
16
Akteurs
Chris de Clerq, Elzette Maarschalk, Candice Weber, Deànré Reiners
Sterre
3/5
Bruto Inkomste
0