by Rick Bronkhorst | Mar 24, 2017
– Kampterein Karavaanpark mannewales Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout In Kampterrein word die Fouchés se jaarlikse karavaan-vakansie by die ATKV-Buffelspoort-oord omvergegooi toe hulle staanplek onverwags deur die Khumalo’s beset is. Verskeie...
by Rick Bronkhorst | Mar 20, 2017
– Jagveld Aksiebelaaide Avontuur in Afrikaans Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Suid-Afrikaanse gehore wag al baie lank vir ’n aksieprent in Afrikaans. Ons is oorlaai met (en oormoeg van) romantiese komedie rolprente, so dis ’n welkome...
by Rick Bronkhorst | Mar 10, 2017
– Kalushi ’n Storie van die struggle op die silwerdoek Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Veral Pretorianers sal bekend wees met ’n pad wat vernoem is na Solomon Mahlangu (daar is ook ’n standbeeld en ’n posseël), maar soos met soveel ander padname,...
by Rick Bronkhorst | Jan 27, 2017
– Hoener met die Rooi Skoene Roets laat ’n gekekkel opklink uit die verlede Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Babbelkous is die titel van die 1974 film geregisseur deur Koos Roets waarin Katinka Heyns en Tobie Cronjé die twee hoofrolle vertolk het. Die...
by Rick Bronkhorst | Dec 26, 2016
– Jou Romeo Lopies, Leggings, Liefde Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Hierdie tyd van die jaar het Suid-Afrikaanse fliekgehore genoeg gehuil, na hul asems gesnak en op die punte van hulle stoele gesit. The Film Factory ken die fliekmark al te...
Recent Comments