Nommer 37 – Spanning tot op ’n mespunt gedryf

Nommer 37 – Spanning tot op ’n mespunt gedryf

– Nommer 37 Spanning tot op ’n mespunt gedryf Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Vertrou my net,” fluister Randall aan sy meisie Pam, toe die woonsteldeur met die nommer 37 daaraan vasgespyker, stadig toegly. Dis dieselfde onheilspellende...
Wonderlus – Grensverskuiwend in sy eenvoud

Wonderlus – Grensverskuiwend in sy eenvoud

– Wonderlus Grensverskuiwend in sy eenvoud Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren As ’n rolprent ’n mens was en dié mens (rolprent) se naam was “Wonderlus”, sou ek dié mens (fliek) só beskryf: Gemaklik in sy/haar vel. Onpretensieus. ’n Bietjie...
Five Fingers for Marseilles – Welverdiende vyfsterfilm

Five Fingers for Marseilles – Welverdiende vyfsterfilm

– Five Fingers for Marseilles Welverdiende vyfsterfilm Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Dit gebeur nie al dag dat ek uitsien na ’n produksie wat in ‘n taal verfilm is wat ek nie verstaan nie. Nog minder as dit blyk asof Suid-Afrika se grusame...