by HENDRIK LAMBERT | Feb 26, 2016
– Die Ontwaking ‘n Lig In Die Donker Gang vir Rillers In Afrikaans Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers As daar twee genres in die Suid Afrikaanse film industrie is wat nog nooit rerig ondersoek of mee ge-eksperimenteer is nie, is dit beslis die gruwel...
by HENDRIK LAMBERT | Feb 12, 2016
Ivan Botha en Donnalee Roberts is terug met hulle nuutste romantiese avontuurfilm, ‘Vir Altyd’. Dee Theart is die aanbieder in ons Bioskoop ateljee en Marciel Hopkins gaan maak kennis met Ivan en Donnalee by die pragtige Rhebokskloof wynplaas in die Kaap....
by HENDRIK LAMBERT | Feb 12, 2016
– Vir Altyd Prinsesse, Paartjies en Perfeksie Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Blou is die kleur van die lug en die see. Volgens Amerikaanse navorsing maak dié kleur mense rustig, want dit reflekteer vrede en stilte. Dit is ook die sentrale...
by HENDRIK LAMBERT | Jan 8, 2016
Die akteur Kaz McFadden is die eerste gas wat saam met Dee Theart in die Bioskoop ateljee kom kuier. Hy gesels oor sy rol in “‘n Pawpaw vir my Darling”, asook oor die hele span en verfilming van die rolprent. “‘n Pawpaw vir my...
by HENDRIK LAMBERT | Dec 30, 2015
– ‘n Pawpaw vir my Darling ’n Mengelmoesverhaal met hart en siel Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Hoe kom dit dat mens en dier uitgespoeg word op ‘n plek waaruit jy altyd wil kom, maar nie kan nie?” – Tsjaka Afrikaanse rolprente bied die...
Recent Comments