‘n Pawpaw vir my Darling – Kaz McFadden kuier in die Bioskoop ateljee | Bioskoop

'n Pawpaw vir my Darling

Kaz McFadden kuier in die Bioskoop ateljee
Film

Film

Info

Regie: Koos Roets

Met: Tobie Cronjé, Deon Lotz, Deirdre Wolhuter, Lida Botha, Jana Nortier, Hannes Brümmer, Martelize Colver, Fezile Mphela, Marcel van Heerden, Marga van Rooy, Jan Engelen, Sandra Prinsloo, Hélène Truter, Willie Esterhuizen, Esther von  Waltsleben, André Odendaal, Brümilda van Rensburg en Kaz McFadden

www.starburstmusic.co.za

Dee Theart

Dee Theart

Aanbieder

Dee Theart is ’n veelsydige vermaaklikheids- en mediaslaaf. Haar kwalifikasies sluit ’n BDram-graad en ’n nagraadse kwalifikasie in Vertaling en Redigering in. Sy is die gesig en stem by Silverstar Casino as MC.Verder is sy is ook passievol oor stemwerk en toneelspel.

Lees Meer

Die akteur Kaz McFadden is die eerste gas wat saam met Dee Theart in die Bioskoop ateljee kom kuier. Hy gesels oor sy rol in “‘n Pawpaw vir my Darling”, asook oor die hele span en verfilming van die rolprent. “‘n Pawpaw vir my Darling” is ‘n Koos Roets film en is uitgereik deur kykNET en Ster Kinekor Entertainment.

Verfilming en verwerking deur Stanley June by MusicSwan Studios.

Dee Theart Twitter: @deetheart
Stanley June Twitter: @StanleyJune_

Kommentaar

kommentaar