by HENDRIK LAMBERT | Mar 30, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en regisseur van ‘Modder En Bloed’ by die rolprent se première in Rosebank, Johannesburg. ‘Modder En Bloed’ is geregisseur deur Sean Else en is vrygestel...
by HENDRIK LAMBERT | Mar 18, 2016
– Sink Subtiel Intelligent N Krities Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Dit was ’n ongeluk.” “Dit was ’n ongeluk. “Dit was ’n ongeluk.” Dit is die enigste keer wat herhaling in die fliek voorkom. Want die regisseur van Sink, Brett Michael...
by HENDRIK LAMBERT | Mar 18, 2016
Anel Alexander is terug met haar derde rolprent as vervaardiger, ‘Sink’. Anel kuier in die Bioskoop-ateljee om met Dee Theart te gesels oor hierdie visuele meesterstuk, wat deur Leon van Nierop as een van die top tien rolprente van alle tye gelys is....
by HENDRIK LAMBERT | Mar 16, 2016
– Sonskyn Beperk Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Afrikaanse films het eers redelik onlangs begin wegbreek van die genre waarvoor dit al só bekend geword het, naamlik drama. Deesdae word daar met ander onderwerpe ook geëksperimenteer. Sonskyn Beperk...
by HENDRIK LAMBERT | Mar 8, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met akteurs op die rooitapyt by ‘Die Ontwaking’ se première in Johannesburg. ‘Die Ontwaking’ is geregisseur en geskryf deur Johnny Breedt en is vrygestel deur Advantage Entertainment,...
Recent Comments