Die Ontwaking – Bioskoop kuier op die rooitapyt | Bioskoop

Bioskoop kuier op die rooitapyt

Dee Theart
Film

Film

Info

Regie: Johnny Breedt

Met: Gys de Villiers, Juanita de Villiers, Jaco Muller, Gérard Rudolf en Armand Aucamp

www.showroomtheatre.co.za

Dee Theart

Dee Theart

Aanbieder

Dee Theart is ’n veelsydige vermaaklikheids- en mediaslaaf. Haar kwalifikasies sluit ’n BDram-graad en ’n nagraadse kwalifikasie in Vertaling en Redigering in. Sy is die gesig en stem by Silverstar Casino as MC.Verder is sy is ook passievol oor stemwerk en toneelspel. Lees Meer

Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met akteurs op die rooitapyt by ‘Die Ontwaking’ se première in Johannesburg. ‘Die Ontwaking’ is geregisseur en geskryf deur Johnny Breedt en is vrygestel deur Advantage Entertainment, Showroom Theatre en Enigma Pictures.

Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Dee Theart Twitter: @deetheart

Kommentaar

kommentaar