Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en regisseur van ‘Modder En Bloed’ by die rolprent se premi√®re in Rosebank, Johannesburg. ‘Modder En Bloed’ is geregisseur deur Sean Else en is vrygestel deur Collective Dream, KykNET Films en Dark Matter Studios. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Inligting

}

Speeltyd

132 min

i

Teks & Regie

Sean Else

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

13 L P V

Akteurs

Stian Bam, Charlotte Salt, Grant Swanby, Patrick Connolly, Albert Maritz, Michael Richard, Bok Van Blerk, Altus Theart, Jacques Bessenger, Edwin Van Der Walt, Gustav Gerdener, Rudy Halgryn, Albert Pretorius, Jaco Muller, David Louw, Nick Cornwall, Marno Van Der Merwe, Josh Myers, Deon Lotz

Sterre

3.5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring