by Rick Bronkhorst | Apr 7, 2017
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met drie van die vernaamste rolspelers van die rolprent ‘Die Rebellie van Lafras Verwey’: die hoofakteur Tobie Cronjé, die kreatiewe vervaardiger, Katinka Heyns, asook die regisseur en...
by Rick Bronkhorst | Mar 24, 2017
– Kampterein Karavaanpark mannewales Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout In Kampterrein word die Fouchés se jaarlikse karavaan-vakansie by die ATKV-Buffelspoort-oord omvergegooi toe hulle staanplek onverwags deur die Khumalo’s beset is. Verskeie...
by Rick Bronkhorst | Mar 20, 2017
– Jagveld Aksiebelaaide Avontuur in Afrikaans Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Suid-Afrikaanse gehore wag al baie lank vir ’n aksieprent in Afrikaans. Ons is oorlaai met (en oormoeg van) romantiese komedie rolprente, so dis ’n welkome...
by Rick Bronkhorst | Mar 17, 2017
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met drie van die hoofakteurs wat te sien is in ‘Jagveld’, geskryf deur Deon Meyer: Tim Theron, Luan Jacobs en Danie Putter. Die webisode is verfilm by ‘n spesiale voorskou van die rolprent...
by Rick Bronkhorst | Mar 10, 2017
– Kalushi ’n Storie van die struggle op die silwerdoek Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Veral Pretorianers sal bekend wees met ’n pad wat vernoem is na Solomon Mahlangu (daar is ook ’n standbeeld en ’n posseël), maar soos met soveel ander padname,...
Recent Comments