by HENDRIK LAMBERT | Aug 8, 2017
– Finders Keepers ’n Vis en ’n Rus maak die lagspiere los Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Finders Keepers is ’n oorspronklike komedie deur Maynard Kraak en Strini Pillai. Dit vertel die storie van ’n ontkleeklub-skoonmaker (nuweling Dalin Oliver in...
by HENDRIK LAMBERT | Aug 4, 2017
– Krotoa Historiese heldin waarmee mens kan identifiseer Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Hierdie rolprent is geïnspireer deur ware gebeure.” Die laaste paar dae het hierdie woorde gereeld deur my kop gemaal terwyl ek aan die fliek Krotoa...
by HENDRIK LAMBERT | Jul 28, 2017
– Van der Merwe Dié grapkoning word vergestalt op die grootskerm Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Ek, soos baie ander, het grootgeword met Van der Merwe-grappies. Koos van der Merwe, die nie-so-slim boer wat homself altyd in een of ander...
by HENDRIK LAMBERT | Jul 7, 2017
Nul is Nie Niks Nie ’n Roerende blik op die betekenis van die lewe Lees Meer Resensie Deur Dee Theart As ’n mens die woord “nul” in die H.A.T. opsoek, vind ’n mens terme soos “niks” en “sonder enige waarde” onder die definisiebeskrywing. Die rolprent Nul is Nie Niks...
by HENDRIK LAMBERT | Jul 7, 2017
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die rolspelers van die rolprent ‘Nul is Nie Niks Nie’ by die première by Nu Metro Hyde Park, Johannesburg. ‘Nul is Nie Niks Nie’ is vervaardig en vrygestel deur Redhead...
Recent Comments