by HENDRIK LAMBERT | Mar 3, 2018
– Catching Feelings Goeie produksie in steek gelaat deur mislukte toneelspel Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Soms onderskat ek ’n film. Soms dink ek dat ek verveeld gaan sit en my duime rol terwyl ek hoop dat daar een of ander neiging na ’n...
by HENDRIK LAMBERT | Feb 20, 2018
– Raaiselkind ʼn persoonlike resensie Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren ʼn Leë swaai. ʼn Leë kamer. ʼn Leë moederhart. Dís hoe ons Ingrid Dorfling (uitmuntend vertolk deur Diaan Lawrenson) leer ken. Kaalvoet en gestroop. Gebroke nes die borde en...
by HENDRIK LAMBERT | Feb 19, 2018
– Inexba / The Wound Sal die wond genees? Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Sal die wond kwaadaardig raak? Om ontsteking te vermy, moet jy mos ʼn wond skoonmaak. Maar dit kan dalk moeilik raak tussen die ruig bosse diep in die berge. Waar...
by HENDRIK LAMBERT | Dec 8, 2017
– Vuilwasgoed Skoon lagwekkend Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Dankie dat julle hier was.” Met die lees van Vuilwasgoed se loklyn kan ’n mens nie help om te lag nie. Enige film met hierdie skerp sin vir humor is genoeg om selfs die suurste...
by HENDRIK LAMBERT | Dec 8, 2017
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met van die vernaamste rolspelers van die film, ‘Vuil Wasgoed’. Die webisode is verfilm by ‘n spesiale premiere van die rolprent by Ster Kinekor Cedar Square. ‘Vuil Wasgoed’ is...
Recent Comments