by HENDRIK LAMBERT | Jan 7, 2019
– The Tokoloshe Hierdie monster wag nie net onder jou bed nie – hy val soms saam met ander skedels uit jou kas Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Dis nogals ironies hoe ek in die resensie van my vorige gruwelfilm genoem het dat ek hoop dis net die begin...
by HENDRIK LAMBERT | Oct 29, 2018
– Kanarie tref elke emosionele noot Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Kanarie. Die Suid-Afrikaanse Weermag Kerkkoor en Konsertgroep… of ’n klein voëltjie. Christiaan Olwagen is terug met sy tweede vollengte film en hierdie keer toor hy met...
by HENDRIK LAMBERT | Oct 26, 2018
‘Kanarie’ is Christiaan Olwagen se tweede vollengte rolprent. Bioskoop-joernalis, Anna-Marie Jansen van Vuuren, gesels met Olwagen by die 2018 Silwerskermfees, waar hierdie film met 5 gesogte toekennings weggestap het, insluitende Beste Vollengte Film....
by HENDRIK LAMBERT | Oct 5, 2018
– The Forgiven Tussen kwytskelding en vergifnis: The Forgiven wys die grys areas tussenin Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Hoekom beteken dit niks om te sê jy’s jammer nie?” Dié woorde van die karakter in The Forgiven eggo deur my, dieselfde...
by HENDRIK LAMBERT | Sep 7, 2018
– Ellen, die Ellen Pakkies Storie Die waarheid tref jou soos ’n vuishou Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Die Kaapse Vlakte is ’n gedeelte van ons land wat oor die algemeen met oogklappe aan byskou word; so vanaf ’n gemaklike afstand. ’n Mens...
Recent Comments