by HENDRIK LAMBERT | Mar 8, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met akteurs op die rooitapyt by ‘Die Ontwaking’ se première in Johannesburg. ‘Die Ontwaking’ is geregisseur en geskryf deur Johnny Breedt en is vrygestel deur Advantage Entertainment,...
by HENDRIK LAMBERT | Feb 12, 2016
Ivan Botha en Donnalee Roberts is terug met hulle nuutste romantiese avontuurfilm, ‘Vir Altyd’. Dee Theart is die aanbieder in ons Bioskoop ateljee en Marciel Hopkins gaan maak kennis met Ivan en Donnalee by die pragtige Rhebokskloof wynplaas in die Kaap....
by HENDRIK LAMBERT | Jan 8, 2016
Die akteur Kaz McFadden is die eerste gas wat saam met Dee Theart in die Bioskoop ateljee kom kuier. Hy gesels oor sy rol in “‘n Pawpaw vir my Darling”, asook oor die hele span en verfilming van die rolprent. “‘n Pawpaw vir my...
by HENDRIK LAMBERT | Dec 18, 2015
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met akteurs en bekendes op die rooi tapyt by die ‘Trouvoete’ film première by Montecasino in Johannesburg. ‘Trouvoete’ is die Oscar-benoemde regisseur, Darrell Roodt, se nuutste...
by HENDRIK LAMBERT | Nov 10, 2015
Animasie in Afrikaans is nie iets waarvan ‘n mens al dag hoor nie. In hierdie webisode plaas Bioskoop die kollig op die internasionale animasierolprent wat nou ook in Afrikaans te sien is, naamlik ‘Die Sneeukoningin’. Aanbieder en joernalis, Dee...
Recent Comments