by HENDRIK LAMBERT | May 13, 2016
Bioskoop aanbieder, Johan Jansen van Vuuren, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en betrokkenes van ‘Uitvlucht’ by die rolprent se première in Sandton, Johannesburg. ‘Uitvlucht’ is geskryf deur Regardt van den Bergh en Clara Joubert van...
by HENDRIK LAMBERT | May 6, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, gesels met die twee hoofspelers van ‘Mignon Mossie van Wyk’, Deànré Reiners en Tanika Fourie. ‘Mignon Mossie van Wyk’ se regie is behartig deur Darrell Roodt en is vrygestel deur Valhalla Productions...
by HENDRIK LAMBERT | Apr 25, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs van ‘Verskietende Ster’ by die rolprent se première in Hyde Park, Johannesburg. ‘Verskietende Ster’ is geskryf deur Stefan Enslin, geregisseur deur Darrell...
by HENDRIK LAMBERT | Mar 30, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en regisseur van ‘Modder En Bloed’ by die rolprent se première in Rosebank, Johannesburg. ‘Modder En Bloed’ is geregisseur deur Sean Else en is vrygestel...
by HENDRIK LAMBERT | Mar 18, 2016
Anel Alexander is terug met haar derde rolprent as vervaardiger, ‘Sink’. Anel kuier in die Bioskoop-ateljee om met Dee Theart te gesels oor hierdie visuele meesterstuk, wat deur Leon van Nierop as een van die top tien rolprente van alle tye gelys is....
Recent Comments