‘Mignon Mossie van Wyk’ – In gesprek met Deànré Reiners en Tanika Fourie | Bioskoop

Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, gesels met die twee hoofspelers van ‘Mignon Mossie van Wyk’, Deànré Reiners en Tanika Fourie. ‘Mignon Mossie van Wyk’ se regie is behartig deur Darrell Roodt en is vrygestel deur Valhalla Productions en Phoenix Films.

Film

Film

Info

Regie: Darrell Roodt

Met: Tanika Fourie, Deànré Reiners, Paul du Toit, Kiara Fourie, Elzette Maarschalk, Johan Scholtz, Erica Wessels, Izel Bezuidenhout, Devon Hofmeyr, Marlee van der Merwe

www.mossiemovie.co.za

Verfilming en verwerking deur Stanley June by MusicSwan Studios.

Kommentaar

kommentaar