by Rick Bronkhorst | Nov 11, 2020
– Stam Hiérdie boom se wortels skiet diep Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Stam het reeds die toekenning vir Beste Suid-Afrikaanse Film by die pas afgelope Durbanse Internasionale Filmfees ontvang. Sonder dat ek enige van die ander films gesien het,...
by Rick Bronkhorst | Sep 4, 2020
– Meisies Wat Fluit Moenie hierdie fliek by die agterdeur uitsmyt Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Ek was lanklaas só opgewonde om ‘n resensie te skryf. Meisies Wat Fluit is anders. Eerlik, rou en draai nie doekies om nie. Dis die eerste plaaslike...
by Rick Bronkhorst | Aug 17, 2020
– Die Seemeeu Almal se vlerke is geknip Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Die Seemeeu is ‘n Afrikaanse vertaling en verwerking van die oorspronklike 1895 Russiese toneelstuk (The Seagull) deur Anton Chekhov. Alhoewel Chekhov dit eintlik as ‘n komedie...
by Rick Bronkhorst | Jul 28, 2020
– Gat In Die Muur Sensueel, waaghalsig en aangrypend Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Om dood te gaan is maklik. Om te lewe, dít is die uitdaging.” Hierdie woorde van die rolprent Gat in die Muur bly my nou nog by. Nie omdat dit ‘n...
by Rick Bronkhorst | Jul 24, 2020
– Jungle Beat: The Movie ‘n Anderse soort Afrikaverhaal oor vriendskap Lees Meer Resensie Deur Dee Theart Wat het ‘n olifant, apie, krimpvarkie, renoster, kameelperd, padda, volstruis en ‘n eiesoortige wese uit die buitenste ruimte in gemeen?...
Recent Comments