by Rick Bronkhorst | Dec 1, 2021
– Daryn’s Gym Dié gim sorg vir groot sports Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Daryn’s Gym handel oor ‘n derdegenerasie familie-gimnasium in Randburg, wat skielik sukkel om sy deure oop te hou nadat ‘n veel groter, nasionale fiksheidsentrum beplan om...
by Rick Bronkhorst | Oct 18, 2021
– Angeliena ʼn Kaapse sprokie van ʼn karwag Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Die openingsekwens van ʼn tas wat op ʼn vervoerband rondom ʼn lughawe toer, gee ʼn mens ʼn voorsmakie van die reis wat op jou wag met regisseur Uga Carlina se Angeliena: ʼn...
by Rick Bronkhorst | Sep 26, 2021
– Kaalgat Karel Schalk Bezuidenhout en Tracey-Lee Oliver wys méér in Kaalgat Karel Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers “Jy laat mense lag Karel,jy laat mense goed voel” In die laaste toneel openbaar Rita haar ewige liefde aan Karel, die hoofkarakter en...
by Rick Bronkhorst | May 21, 2021
– This is not a Burial, It’s a Resurrection Klank, komposisie en kuns kraai koning Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout This is not a Burial, It’s a Resurrection was Lesotho se heel eerste Golden Globes én Oscar inskrywings, nadat dit reeds ‘n hele string...
by Rick Bronkhorst | Nov 12, 2020
– Toorbos ‘n Nuwe baadjie vir ou storie Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout In Toorbos ontmoet ons die mooie Karoliena Kapp (fenominaal gespeel deur Elani Dekker), ‘n arm meisie wat in die Knysna bos grootgeword het in die tyd toe die laaste bosbewoners...
Recent Comments