by Rick Bronkhorst | Jul 7, 2017
Nul is Nie Niks Nie ’n Roerende blik op die betekenis van die lewe Lees Meer Resensie Deur Dee Theart As ’n mens die woord “nul” in die H.A.T. opsoek, vind ’n mens terme soos “niks” en “sonder enige waarde” onder die definisiebeskrywing. Die rolprent Nul is Nie Niks...
by Rick Bronkhorst | May 12, 2017
– Bypass Ondergrondse Orgaanhandel Ontbloot Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Sagte klassieke musiek wy die eerste toneel van Bypass in terwyl die kyker direk by ’n komplekse hartoperasie ingetrek word. Die vrou wat die hele operasie...
by Rick Bronkhorst | May 5, 2017
– Johnny is Nie Dood Nie SOOMLOOS… Van eerste snaar tot laaste noot Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Johnny is nie dood nie gaan oor… mense. Verhoudings. Vriendskap. Die Alternatiewe Afrikaanse Musiekbeweging. En die sleutelvraag: of die...
by Rick Bronkhorst | Apr 28, 2017
– Beyond the River Strewe na goud Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Die Amerikaners gebruik gereeld die term “buddy film” wanneer die twee hoofkarakters (gewoonlik mans), met uiteenlopende agtergronde en persoonlikhede, se paaie kruis en hulle...
by Rick Bronkhorst | Apr 7, 2017
– Die Rebellie van Lafras Verwey ’n Sielvolle meesterstuk met revolusionêre eenvoud Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Die Wonderwerker in 2012 was Katinka Heyns se laaste film. Amper vyf jaar later verskyn haar naam weer op die skerm, maar hierdie keer as...
Recent Comments