by HENDRIK LAMBERT | Aug 26, 2016
– Dis Koue Kos, Skat “Wraak is ’n dis wat liefs koud bedien moet word.” Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Met: Anna-Mart van der Merwe, Deon Lotz, Frank Opperman, Angelique Gerber en Elsabé Zietsman Clara Marx smul aan ’n stukkie...
by HENDRIK LAMBERT | Aug 5, 2016
Craig Gardner is geen vreemdeling in die televisiewêreld nie – beide plaaslik en internasionaal. Nou, in 2016, het sy heel eerste vollengte rolprent as skrywer en regisseur die lig gesien. Dee Theart gesels met Craig oor ‘My Father’s War’...
by HENDRIK LAMBERT | Aug 5, 2016
– My Father’s War ʼn Spirituele en geslaagde reis na die Suid-Afrikaanse Grensoorlog Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Die eerste note van die komponis Ben Willem se klankbaan doof in. Egte militêre musiek vermeng met sepia beelde uit die...
by HENDRIK LAMBERT | Jul 25, 2016
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en regisseur van ‘Twee Grade van Moord’ by die rolprent se première in Hyde Park, Johannesburg. ‘Twee Grade van Moord’ is geregisseur deur Gerrit Schoonhoven...
by HENDRIK LAMBERT | Jul 22, 2016
– Twee grade van moord Twee Grade van… Ongemak Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Twee Grade van Moord. Ja, ek weet jy ril sommer al klaar as jy die anglisisme in die titel van die fliek sien, maar soms moet ’n mens nou maar verby sulke faktore...
Recent Comments