Jou Romeo – Lopies, Leggings, Liefde

Jou Romeo – Lopies, Leggings, Liefde

– Jou Romeo Lopies, Leggings, Liefde Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Hierdie tyd van die jaar het Suid-Afrikaanse fliekgehore genoeg gehuil, na hul asems gesnak en op die punte van hulle stoele gesit. The Film Factory ken die fliekmark al te...
Jonathan – Almal se koppie (komedie) tee!

Jonathan – Almal se koppie (komedie) tee!

Jonathan: Die Movie Almal se koppie (komedie) tee! Lees Meer Resensie Deur Dee Theart Komedie is ’n snaakse ding – “no pun intended”. Waar filmgenres soos romanses, dramas en rillers gehore in ’n sekere natuurlike denk- en gedragspatroon stoot, het komedie die vermoë...