by HENDRIK LAMBERT | May 3, 2019
– Skemerson Elke wolkie het ‘n silwer randjie Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Met wat seker een van die mees treffende openingskote is wat ek in ‘n lang tyd gesien het, maak Skemerson jou met die intrapslag nuuskierig om meer te weet. Wie is die man...
by HENDRIK LAMBERT | Apr 2, 2019
– Dominee Tienie Sterk tema, maar dalk net té prekerig? Lees Meer Resensie Deur J.W. Hurter J.W Hurter meen dat Dominee Tienie sterk aanklank sal vind by kerkgangers, maar dat ander liefs verby moet hou. Net duskant die mees Noordelike punt van Voortrekker...
by HENDRIK LAMBERT | Apr 1, 2019
– Liewe Liesa n Valentynstorie met ʼn kinkel in die kabel Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Elke mens se lewe loop kinkels en draaie. Dikwels beland jy voor ʼn kruispad met die keuse tussen regs en links draai. Maar hoe gemaak as een verkeerde...
by HENDRIK LAMBERT | Mar 15, 2019
– Die Stropers ‘n Kunsfilm wat jou van alle emosie stroop Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Eenvoudig, eerlik, moeilik, diep en roerend. Ek moes Die Stropers minstens drie maal kyk voor ek hierdie rensensie kon aanpak. Elke slag met nuwe notas. My...
by HENDRIK LAMBERT | Feb 18, 2019
Resensie Inligting } Speeltyd 94 min i Teks & Regie Hendrik Cronjé Webtuiste cronjekompanjie.com Skerms 25 s Ouderdomsbeperking 13 D L S Akteurs Hendrik Cronjé, Elani Dekker, Zane Meas, Albert Maritz, Barbara-Marie Immelman,...
Recent Comments