Al Die FILMBEDRYF

Nuus

12de Silwerskermfees

Die 12de Silwerskermfees word by The Bay Hotel in Kampsbaai gehou tussen 28-31 Augustus 2024. Jy wil dit nie misloop nie! Hierdie jaar beloof die fees om ‘n breë verskeidenheid produksies ten toon te stel op die groot skerm. Van die immer gewilde kort films, vollengte films en dokumentêre tot TV programme.

FAME Week Afrika

FAME Week Afrika, die voorste bestemming vir Afrika en internasionale kreatiewe persone. Maak gereed vir ‘n buitengewone week van geleenthede vanaf 1 tot 7 September 2024 in Kaapstad. Met sy diverse en dinamiese program sal FAME Week Afrika die kollig op die sameloop van tegnologie-, film-, televisie-,animasie- en musiekbedrywe werp.

WORD DEEL VAN DIE

Nie-Winsgewende Organisasie