Bioskoop.co
Wen ’n Geskenkpak!
Wat jy alles kan wen
Ja, jy verstaan inderdaad reg. Die onderstaande is wel een groot prys.
Cape Fynbos Gin
ń Bottel Gin & Twee Likeurs - Geskenkpak
Handgemaakte jenewer op kleinskaal vervaardig. Diep kompleks kruie geure wat herinner aan lemoen, naeltjies heuning en witpeper wat saamsmelt met die wilde Fynbos. Maak hierdie jenewer uniek en besonders.
Hermanuspietersfontein
6 bottels Kaalvoet Meisie Sauvignon Blanc 2019
Die verpersoonliking van die Siel van Sondagskloof. Sy soen die aarde met haar voete. Uitgeken vir haar natuurlike varsheid, bied sy Europese mineraalagtige nuanses van vars fynboskrui en groenappel. Enkel variëteit Sauvignon Blanc.
Fitch & Leedes
Gemengde Kis Toniese Water
Onthou jy nog ‘n tyd van romanse, fyn vakmanskap en ongeëwenaarde kwaliteit? Toe als met sorg en geduld gemaak is, en toe mense nog trots was om perfeksie te bereik? Ken jy die verskil tussen goed en uitsonderlik? Fitch & Leedes. Ons weet.
Honest Chocolate
ń Sjokolade Geskenkpak
Ons sjokolade word in Kaapstad, Suid-Afrika, handgemaak deur slegs die beste rou, organiese Ecuadoriese kakao. Daar word geen preserveermiddels of kunsmatige geursels gebruik nie, sodat die sjokolade so eg as moontlik bly. Dit is ook vry van suiwel en geprosesseerde suiker, wat dit ‘n gesonder alternatief maak.