‘Die Pro’ – Die rolprent wat golwe maak

‘Die Pro’ – Die rolprent wat golwe maak

Bioskoop plaas die kollig op Suid-Afrika se heel eerste branderplankry rolprent, genaamd ‘Die Pro’. Aanbieder en joernalis, Dee Theart, loer in op die rooitapyt by die film se première in Johannesburg en gesels ook met die draaiboekskrywer en...