Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met akteurs en bekendes op die swart tapyt by die ‘Hollywood In My Huis’ film première in Johannesburg. ‘Hollywood In My Huis’ is geregisseur en geskryf deur Corné van Rooyen en is vrygestel deur Stage 5 Films en Red Letter Day Pictures. Verfilming en verwerking deur Stanley June by MusicSwan Studios.

Inligting

}

Speeltyd

90 min

i

Teks & Regie

Corne van Rooyen, Rene van Rooyen | Corne van Rooyen

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

7–9PG L

Akteurs

Christia Visser, Christia Visser, Edwin van der Walt, Leandie du Randt, Brandon Fourie, Nicola Hanekom, Louw Venter, Francois Jacobs

Sterre

3/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring