by HENDRIK LAMBERT | Dec 8, 2017
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met van die vernaamste rolspelers van die film, ‘Vuil Wasgoed’. Die webisode is verfilm by ‘n spesiale premiere van die rolprent by Ster Kinekor Cedar Square. ‘Vuil Wasgoed’ is...
by HENDRIK LAMBERT | Sep 15, 2017
Bioskoop aanbieder en joernalis, Anna-Marie Jansen van Vuuren, kuier by die Silwerskermfees 2017 in Kampsbaai en gesels in hierdie webisode met Anoeschka von Meck en Corné van Rooyen oor “Vaselinetjie”. Anoeschka is die skrywer van die 2014-roman en Corné...
by HENDRIK LAMBERT | Jul 7, 2017
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die rolspelers van die rolprent ‘Nul is Nie Niks Nie’ by die première by Nu Metro Hyde Park, Johannesburg. ‘Nul is Nie Niks Nie’ is vervaardig en vrygestel deur Redhead...
by HENDRIK LAMBERT | May 5, 2017
‘Johnny is nie dood nie’ is Christiaan Olwagen se debuut as regisseur van ‘n vollengte rolprent. Bioskoop gaan agter die skerms om meer oor hierdie veelbesproke film te wete te kom. Onderhoude met Herman Binge, Birrie le Roux, Chris Vermaak, Roelof...
by HENDRIK LAMBERT | Apr 7, 2017
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met drie van die vernaamste rolspelers van die rolprent ‘Die Rebellie van Lafras Verwey’: die hoofakteur Tobie Cronjé, die kreatiewe vervaardiger, Katinka Heyns, asook die regisseur en...
Recent Comments