Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die rolspelers van die rolprent ‘Nul is Nie Niks Nie’ by die première by Nu Metro Hyde Park, Johannesburg. ‘Nul is Nie Niks Nie’ is vervaardig en vrygestel deur Redhead Productions en Faith in Motion Productions, in samewerking met kykNET Films, die ATKV en die Departement van Handel en Nywerheid.

Film
Info
Regie: Morné du Toit
Teks: Lizé Vosloo
Met: Jaden van der Merwe, Pieter Louw, Daniah de Villiers, Morné Visser, Marisa Drummond, Antoinette Louw, Luan Jacobs, Reine Swart en June van Merch