by Rick Bronkhorst | May 7, 2020
– Griekwastad ʼn Onrusbarende reis deur ‘n doolhof van tergende vrae Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Op Goeie Vrydag 2012 is die klein Noord-Kaapse dorpie Griekwastad geruk deur die nuus van ʼn wrede plaasmoord. Die slagoffers Deon, Christelle en Marthella...
by Rick Bronkhorst | Mar 27, 2020
– Moffie Erváár Moffie: van kru-titel tot triomfantlike kreet Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren My ore het gerek. Of altans my oë het gerek, want ek dink nie ʼn mens se ore kan rek nie. Hulle kan wel tuit. En hét my ore getuit soos wat die...
by Rick Bronkhorst | Feb 13, 2020
– Vergeet My Nie Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Stofpad na Namibië of teerpad na die stad? Vergeet My Nie bekyk keuses van die hart. Dit is 1997. Mardaleen (gespeel deur Marguerite van Eeden) is ‘n BA Kommunikasie-student op Potchefstroom wat...
by Rick Bronkhorst | Oct 26, 2019
– The Furnace Roodt bring ’n filmiese taal na geloofsrolprent Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Binne die eerste vyf minute van my kykervaring blyk dit vir my of The Furnace geteiken is op ʼn Noord-Amerikaanse gehoor. Dié tipe teikengehoor wat...
by Rick Bronkhorst | Oct 18, 2019
– Die Verhaal van Racheltjie de Beer Bekende volksverhaal kry nuwe lewe Lees Meer Resensie Deur Dee Theart Nes modes uit die 80’s wat weer hul opwagting in hedendaagse modetydskrifte maak, maak stories uit toentertyd ook (weer) hul verskyning op die grootskerm....
Recent Comments