by Rick Bronkhorst | Jun 14, 2024
– Silwerskermfees Die 12de Silwerskermfees nooi almal na Kampsbaai Lees Meer Nuus Deur Rick Bronkhorst Die 12de Silwerskermfees word by The Bay Hotel in Kampsbaai gehou tussen 28-31 Augustus 2024. Jy wil dit nie misloop nie! Hierdie jaar beloof die fees om ‘n...
by Rick Bronkhorst | May 8, 2024
– Silwermark Verkoop jou idee vir ’n fliek of TV by die kykNET Silwerskerm Silwermark Lees Meer Nuus Deur Bioskoop Het jy ’n storie wat jy dink ’n dramareeks kan word? Is daar ’n leefstyl-, realiteits- of dokumentêre reeks wat jy glo gemaak moet word? Dalk het...
by Rick Bronkhorst | Apr 10, 2024
– Gesoek Vars talent én ervare hande vir die 2025 kykNET Silwerskermfees Lees Meer Nuus Deur Bioskoop Die 12de kykNET Silwerskermfees, wat tussen 28 en 31 Augustus 2024 in Kampsbaai plaasvind, bou voort op sy visie om ’n wegspringblok en platform aan...
by Rick Bronkhorst | Mar 28, 2024
– Frankie en Felipé Uit die regiseur se mond Lees Meer Nuus Deur Rick Bronkhorst Rick Bronkhorst gesels met Martin-Lee Beukes oor sy nuwe film Frankie en Felipé V: Dit is moeilik om seker te maak ’n komedie is snaaks vir almal wat daarna kyk. Hoe het jy te werk...
by Rick Bronkhorst | Jan 8, 2024
– Golden Globes Poor Things raap die groot toekenning toe onder Barbie se neus weg Lees Meer Nuus Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Die Golden Globe-toekennings het hierdie jaar ʼn heel nuwe baadjie aangestrek. In die verlede het die Golden Globes se jurie uit...
Recent Comments