by Rick Bronkhorst | Jan 8, 2024
– Golden Globes Poor Things raap die groot toekenning toe onder Barbie se neus weg Lees Meer Nuus Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Die Golden Globe-toekennings het hierdie jaar ʼn heel nuwe baadjie aangestrek. In die verlede het die Golden Globes se jurie uit...
by Rick Bronkhorst | Nov 7, 2023
– Cape Town Squad International Film Festival Keer terug na Kaapstad Lees Meer Nuus Deur Rick Bronkhorst Cape Town Squad International Film Festival’ keer terug na Kaapstad in November met kortfilms van reg oor die wêreld en ‘n nuwe kunsmatige...
by Rick Bronkhorst | Oct 12, 2023
– Gaia Vervaardigers leer iets nuut oor die toekoms van fliekmaak Lees Meer Nuus Deur Rick Bronkhorst Bioskoop se Rick Bronkhorst het gesels met Tertius Kapp, skrywer en een van die vervaardigers van Gaia (2021), oor die aandele-verdeling wat hulle toegepas het...
by Rick Bronkhorst | Aug 30, 2023
– Silwerskermfees Toekennings Lees Meer Nuus Deur Dee Theart Na daar vir ’n paar heerlike dae in Kampsbaai nuwe films gekyk is, te veel springmielies geëet is en tot laataand gekarjakker en gekuier is met die “who’s who” van die televisie- en filmwêrelde, word...
by Rick Bronkhorst | Aug 21, 2023
– Barbie Soos ʼn ridder in ʼn pienk cadilac “red” sy fliekteaters – met nostalgie en styl Lees Meer Nuus Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Ten tye van die skrywe van hierdie artikel het die rolprent Barbie amper 550 miljoen dollar by die Amerikaanse loket verdien....
Recent Comments