Ter viering van Huisgenoot se 100ste bestaansjaar, sien die rolprent ‘Vir Die Voëls’ die lig. Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die akteurs op die rooi tapyt by rolprent se première by Montecasino in Johannesburg. ‘Vir Die Voëls’ is geskryf deur Tina Kruger, Sean Robert Daniels en Quentin Krog, geregisseur deur Quentin Krog en is vrygestel deur The Film Factory. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.
Inligting
Speeltyd
126 min
Teks & Regie
Tina Kruger, Quentin Krog, Sean Robert Daniels | Quentin Krog
Webtuiste
Skerms
25
Ouderdomsbeperking
PG
Akteurs
Simoné Nortmann, Francois Jacobs, Elize Cawood, Neels van Jaarsveld, Nicola Hanekom, Bennie Fourie, Lara Kinnear, Leandry Smith
Sterre
3.5/5
Bruto Inkomste
0