Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs en regisseur van ‘Twee Grade van Moord’ by die rolprent se première in Hyde Park, Johannesburg. ‘Twee Grade van Moord’ is geregisseur deur Gerrit Schoonhoven en is vrygestel deur Inverse Films, Waterfront Film Studios, Indigenous Film Distribution. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.
Inligting
Speeltyd
100 min
Teks & Regie
Anita le Roux | Gerrit Schoonhoven
Webtuiste
Skerms
25
Ouderdomsbeperking
16 L V
Akteurs
Sandra Prinsloo, Marius Weyers, Shaleen Surtie-Richards, Roelof Storm, Hilda Cronje, Kim Cloete, Keenan Arrison, Laudo Liebenberg
Sterre
3/5
Bruto Inkomste
0