by HENDRIK LAMBERT | Jun 26, 2015
– Hollywood in my Huis Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Met hierdie spannende en opwindende aankondiging, is Suid Afrika op die voorgrond geplaas, wat Hollywood betref. Daardie aand in 2004 by die 76ste Oscar seremonie, het ons goue meisie die beeldjie vir...
by HENDRIK LAMBERT | Jun 19, 2015
Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met ‘Seun’ akteurs Deànré Reiners, Candice Weber en Elzette Maarschalk. ‘Seun’ is geregisseur en geskryf deur die Oscar-genomineerde Darrell James Roodt en is vrygestel deur Karoo...
by HENDRIK LAMBERT | May 29, 2015
– Treurgrond Baanbrekersrolprent oor plaasmoorde Lees Meer Resensie Deur Martie Bester Die feit dat Treurgrond die eerste Suid-Afrikaanse rolprent is wat plaasmoorde aanspreek, en dat die regie behartig word deur Darrell Roodt, bekend vir onvergeetlike werk soos...
by HENDRIK LAMBERT | Mar 20, 2015
– Ballade vir ’n Enkeling Ballade ’n trein wat jy nie moet verpas nie Lees Meer Resensie Deur Stephan Meyer Jnr Oud genoeg om te weet dat Ballade vir ’n enkeling destyds op die kassie was, maar jonk genoeg om niks van die storie te weet nie, is ek opgewonde...
Recent Comments